If you're trying to practice your Afrikaans Reading then the page below should help. You will be able to sharpen your comprehension and understanding of the sample text below, which is part of the Article 26 and 27 from the Universal Declaration of Human Rights. The first section is in Afrikaans and the second part is in English. Also don't forget to check the rest of our other lessons listed on Learn Afrikaans. Enjoy the rest of the lesson!
Read the following text very carefully and see what you can understand without looking at the English translation, and see what you understood from it, you can use our Afrikaans dictionary if you want.
Afrikaans Reading |
---|
Artikel 26 1. Elkeen het die reg tot opvoeding. Opvoeding sal gratis wees, ten minste in die elementêre en fundamentele stadiums. Elementêre opvoeding sal verpligtend wees. Tegniese en professionele opvoeding sal geredelik beskikbaar wees en ho‘r opvoeding sal net so geredelik op meriete beskikbaar wees. 2. Opvoeding sal gemik wees op die volle ontwikkeling van die menslike persoonlikheid en op die bevordering van respek vir menseregte en fundamentele vryheid. Dit sal begrip, verdraag-saamheid en vriendskap tussen alle nasies, rasse of etniese groepe bevorder, asook die aktiwiteite van die Verenigde Volke in die handhawing van vrede. 3. Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang. Artikel 27 1. Almal het die reg om vrylik aan die kulturele lewe van hul gemeenskap deel te neem, om die kunste te geniet en in wetenskaplike vooruitgang en voordele te deel. 2. Elkeen het die reg tot die beskerming van die morele en materi‘le belange wat spruit uit enige wetenskaplike, letterkundige of kunswerk deur hom geproduseer. |
Below is the translation of the above text, check what you understood without the help of the dictionary, after reading the translation one time, go back up and read the Afrikaans text and see if you can recognize the more words this time.
English Translation |
---|
Article 26 |
Reading and comprehension are very important in Afrikaans. Once you're done with Afrikaans Reading, you might want to check the rest of our Afrikaans lessons here: Learn Afrikaans. Don't forget to bookmark this page.
Menu: | |||
The links above are only a small sample of our lessons, please open the left side menu to see all links.