Trying to find some Afrikaans phrases? Below we have listed many useful expressions including: Greeting Phrases | Farewell Expressions | Holidays and Wishes | How to Introduce Yourself | Romance and Love Phrases | Solving a Misunderstanding | Asking for Directions | Emergency Survival Phrases | Hotel Restaurant Travel Phrases | Daily Expressions | Cuss Words (Polite) | Writing a Letter | Short Expressions and words
Also don't forget to check the rest of our other lessons listed on Learn Afrikaans. Enjoy the rest of the lesson!
Enjoy these Afrikaans expressions, but don't forget to bookmark this page for future reference.
English | Afrikaans Phrases |
---|---|
Greeting | Groete |
Hi! | Haai! |
Good morning! | Goeie môre! |
Good afternoon! | Goeie middag! |
Good evening! | Goeie naand! |
Welcome! (to greet someone) | Welkom! |
Hello my friend! | Hallo my vriend! |
How are you? (friendly) | Hoesit? |
How are you? (polite) | Hoe gaan dit? |
I'm fine, thank you! | Ek's goed, dankie! |
And you? (friendly) | En jy? |
And you? (polite) | En u? |
Good | Goed |
Not so good | Nie so goed nie |
Long time no see | Lank laas gesien |
I missed you | Ek het na jou verlang |
What's new? | Wat's nuut? |
Nothing new | Niks nuut nie |
Thank you (very much)! | (Baie) dankie! |
You're welcome! (for "thank you") | Plesier! |
My pleasure | Plesier! |
Come in! (or: enter!) | Kom binne! |
Make yourself at home! | Maak jouself tuis! |
Farewell Expressions | Totsiens Groete |
Have a nice day! | Geniet die dag! |
Good night! | Goeie nag! |
Good night and sweet dreams! | Goeie nag en soet drome! |
See you later! | Sien jou later! |
See you soon! | Sien jou binnekort! |
See you tomorrow! | Sien jou môre! |
Good bye! | Tot siens! |
Have a good trip! | Geniet die reis! |
I have to go | Ek moet gaan |
I will be right back! | Ek is nou terug! |
Holidays and Wishes | Om iemand iets toe te wens |
Good luck! | Geluk! |
Happy birthday! | Gesёende Verjaarsdag! |
Happy new year! | Gesёende Nuwe Jaar! |
Merry Christmas! | Gesёende Kersfees! |
Happy Easter | Gesёende Paasfees |
Happy Holidays! | Lekker vakansie! |
Congratulations! | Veels geluk! |
Enjoy! (or: bon appetit) | Geniet dit! |
Bless you (when sneezing) | Wees gesёend! |
Best wishes! | Beste wense! |
Cheers! (or: to your health) | Gesondheid! |
Accept my best wishes | Aanvaar (asseblief) my beste wense |
How to Introduce Yourself | Hoe om jouself bekend te stel |
What's your name? | Wat is jou naam? |
My name is (John Doe) | My naam is (Jan Raap) |
Nice to meet you! | Bly te kenne! |
Where are you from? | Waar is jy vandaan? |
I'm from (the U.S/ South Africa) | Ek is van die Vereenigde State van Amerika / Suid Afrika |
I'm (American/ South African) | Ek's Amerikaans / Suid Afrikaans |
Where do you live? | Waar bly jy? |
I live in (the U.S/ South Africa) | Ek bly in the Vereenigde State van Amerika / Suid Afrika |
Do you like it here? | Hou jy van die lewe hier? (die lewe = life) |
South Africa is a beautiful country | Suid Afrika is 'n pragtige land |
What do you do for a living? | Wat doen jy vir 'n bestaan? |
I'm a (teacher/ student/ engineer) | Ek's 'n onderwyser/student/ ingenieur |
Do you speak (English/ Afrikaans)? | Praat jy (Engels/Afrikaans)? |
Just a little | Net 'n bietjie |
I like Afrikaans | Ek hou van Afrikaans |
I'm trying to learn Afrikaans | Ek probeer Afrikaans leer |
It's a hard language | Dis 'n moeilike taal |
It's an easy language | Dis 'n maklike taal |
Oh! That's good! | O! Dis goed! |
Can I practice with you? | Kan ek dit met jou beoefen? |
I will try my best to learn | Ek sal my bes probeer om te leer |
How old are you? | Hoe oud is jy? |
I'm (twenty one, thirty two) years old | Ek's een-en-twintig/ twee en dertig jaar oud? |
It was nice talking to you! | Dit was lekker om met jou te praat! |
It was nice meeting you! | Dit was goed om jou te ontmoet! |
Mr.../ Mrs. .../ Miss... | Meneer (Mnr) Mevrou (Mev.) Mejuffrou (Mej.) |
This is my wife | Dit is my vrou |
This is my husband | Dit is my man |
Say hi to Thomas for me | Sê vir Thomas ek se hallo / Sê vir Thomas ek stuur groete |
Romance and Love Phrases | Romans |
Are you free tomorrow evening? | Is jy beskikbaar môre aand? |
I would like to invite you to dinner | Ek wil vir jou nooi vir aandete? |
You look beautiful! (to a woman) | Jy lyk mooi or Jy lyk fantasties |
You have a beautiful name | Jy't 'n mooi naam |
Can you tell me more about you? | Vertel my meer omtrent jouself |
Are you married? | Is jy getroud? |
I'm single | Ek's ongetroud |
I'm married | Ek's getroud |
Can I have your phone number? | Kan ek jou kontak nommer kry? |
Can I have your email? | Kan ek jou e-pos adres kry? |
Do you have any pictures of you? | Het jy prente van jouself? |
Do you have children? | Het jy kinders? |
Would you like to go for a walk? | Wil jy gaan vir 'n uitstappie? |
I like you | Ek hou van jou |
I love you | Ek is lief vir jou |
You're very special! | Jy's baie spesiaal |
You're very kind! | Jy's baie gaaf! |
I'm very happy | Ek's baie gelukkig |
Would you marry me? | Sal jy met my trou? |
I'm just kidding | Ek terg maar net |
I'm serious | Ek's ernstig |
My heart speaks the language of love | My hart praat die taal van liefde |
Solving a Misunderstanding | Verklaring van 'n misverstand |
Sorry! (or: I beg your pardon!) | Verskoon my |
Sorry (for a mistake) | Jammer |
No problem! | Geen probleem nie! |
Can you repeat please? | Kan jy (dit) herhaal asseblief? (dit = it) |
Can you speak slowly? | Kan jy stadig praat? |
Can you write it down? | Kan jy dit neerskryf? |
Did you understand what I said? | Het jy verstaan wat ek gesê het? |
I don't understand! | Ek verstaan nie! |
I don't know! | Ek weet nie! |
What's that called in Afrikaans? | Wat noem jy dit in Afrikaans? |
What does that word mean in English? | Wat beteken daardie woord in Engels? |
How do you say "thanks" in Afrikaans? | Hoe sê 'n mens 'thank you' in Afrikaans? |
What is this? | Wat is dit? |
My Afrikaans is bad | My Afrikaans is sleg |
Don't worry! | Moet nie bekommerd wees nie! |
I agree with you | Ek stem saam met jou |
Is that right? | Is dit reg? |
Is that wrong? | Is dit verkeerd? |
What should I say? | Wat moet ek sê? |
I just need to practice | Ek moet dit net beoefen |
Your Afrikaans is good | Jou Afrikaans is goed |
I have an accent | Ek het 'n aksent |
You don't have an accent | Jy het nie 'n aksent nie |
Asking for Directions | Om vir hulp en rigting te vra |
Excuse me! (before asking someone) | Verskoon my! |
I'm lost | Ek's verlore |
Can you help me? | Kan jy my help? |
Can I help you? | Kan ek help? |
I'm not from here | Ek is nie van hier nie |
How can I get to (Cape Town, Pretoria)? | Hoe kan ek uitkom by Kaapstad / Pretoria? |
Go straight | Gaan reguit |
Then | Dan |
Turn left | Draai links |
Turn right | Draai regs |
Can you show me? | Kan jy vir my wys? |
I can show you! | Ek kan vir jou wys |
Come with me! | Kom saam met my! |
How long does it take to get there? | Hoe lank neem dit om daar te kom? |
Downtown (city center) | Middestad |
Historic center (old city) | Historiese Sentrum |
It's near here | Dis hier naby |
It's far from here | Dis ver hiervandaan |
Is it within walking distance? | Is dit binne loopafstand? |
I'm looking for Mr. Smith | Ek soek vir Meneer Smit? |
One moment please! | Net 'n oomblik asseblief! |
Hold on please! (when on the phone) | Net 'n oomblik asseblief! |
Here is not here | Hy is nie hier nie |
Airport | Lughawe |
Bus station | Bus halte |
Train station | Stasie |
Taxi | Huur Motor |
Near | Naby |
Far | Ver |
Emergency Survival Phrases | Noodgevalle en oorlewings uitdrukkings |
Help! | Help! |
Stop! | Stop! |
Fire! | Brand! / Vuur! |
Thief! | Dief! |
Run! | Hardloop! |
Watch out! (or: be alert!) | Kyk uit! |
Call the police! | Bel die polisie! |
Call a doctor! | Bel 'n dokter! |
Call the ambulance! | Bel 'n ambulaans! |
Are you okay? | Is jy okay? Is jy reg? |
I feel sick | Ek voel siek |
I need a doctor | Ek benodig 'n dokter |
Accident | Ongeluk |
Food poisoning | Kos vergifting |
Where is the closest pharmacy? | Waar is die naaste apteek? |
It hurts here | Dit voel seer hier |
It's urgent! | Dis dringend! |
Calm down! | Kalmeer! |
You will be okay! | Jy sal reg wees! |
Can you help me? | Kan jy my help? |
Can I help you? | Kan ek vir jou help? |
Hotel Restaurant Travel Phrases | Hotel, Restaurant en Reis (Uitdrukkings) |
I have a reservation (for a room) | Ek het 'n bespreking (vir 'n kamer) |
Do you have rooms available? | Het julle kamers beskikbaar? |
With shower / With bathroom | Met 'n stort / met 'n badkamer? |
I would like a non-smoking room | ek soek 'n nie-rook kamer |
What is the charge per night? | Hoeveel kos dit per aand? |
I'm here on business /on vacation | Ek is hier op besigheid / met vakansie |
Dirty | Veil |
Clean | Skoon |
Do you accept credit cards? | Aanvaar julle krediet kaarte? |
I'd like to rent a car | Ek wil graag 'n motor huur |
How much will it cost? | Hoeveel sal dit kos? |
A table for (one / two) please! | n Tafel vir een/twee asseblief! |
Is this seat taken? | Is hierdie sitplek beskikbaar? |
I'm vegetarian | Ek is vegetariёr / 'n groente-eter |
I don't eat pork | Ek eet nie varkvleis nie |
I don't drink alcohol | Ek drink nie alkohol nie |
What's the name of this dish? | Hoe noem jy dit? |
Waiter / waitress! | Kelner / kelnerin |
Can we have the check please? | Kan ons die tjek kry asseblief? |
It is very delicious! | Dis heerlik! |
I don't like it | Ek hou nie daarvan nie |
Shopping Expressions | Inkopies |
How much is this? | Hoeveel kos dit? |
I'm just looking | Ek kyk maar net |
I don't have change | Ek het nie kleingeld nie |
This is too expensive | Dis te duur |
Expensive | Duur |
Cheap | Goedkoop |
Daily Expressions | Alledaagse uitdrukkings |
What time is it? | Hoe laat is dit? |
It's 3 o'clock | Dis drie uur |
Give me this! | Gee my dit! |
Are you sure? | Is jy verseker? |
Take this! (when giving something) | Neem dit! |
It's freezing (weather) | Dis vriesend koud |
It's cold (weather) | Dis koud |
It's hot (weather) | Dis warm |
Do you like it? | Hou jy daarvan? |
I really like it! | Ek hou regtig daarvan! |
I'm hungry | Ek's honger |
I'm thirsty | Ek's dors |
He is funny | Hy is snaaks |
In The Morning | In die oggend |
In the evening | In die aand |
At Night | Saans |
Hurry up! | Skud op! |
Cuss Words (polite) | |
This is nonsense! (or: this is craziness) | Dis nonsens! (or) Dis malligheid = its craziness! |
My God! (to show amazement) | My God! |
Oh gosh! (when making a mistake) | Ag nee! |
It sucks! (or: this is not good) | Dis aaklig! (its awful) |
What's wrong with you? | Wat's fout met jou? |
Are you crazy? | Is jy mal? |
Get lost! (or: go away!) | Loop! (Be off!) |
Leave me alone! | Los my uit! |
I'm not interested! | Ek stel nie belang nie! |
Writing a Letter | |
Dear John | Liewe Jan |
My trip was very nice | My reis was baie lekker |
The culture and people were very interesting | Die kultuur en mense was baie interesant |
I had a good time with you | Ek het myself geniet hier by jou |
I would love to visit your country again | Ek sal graag weer hier wil besoek |
Don't forget to write me back from time to time | Moenie vergeet om vir my gereeld te skryf nie |
Short Expressions and words | Kort uitdrukkings en woorde |
Good | Goed |
Bad | Sleg |
So-so (or: not bad not good) | So-so |
Big | Groot |
Small | Klein |
Today | Vandag |
Now | Nou |
Tomorrow | Môre |
Yesterday | Gister |
Yes | Ja |
No | Nee |
Fast | Vinnig / Gou (Fast / Quick) |
Slow | Stadig |
Hot | Warm |
Cold | Koud |
This | Dit |
That | Dit / daardie |
Here | Hier |
There | Daar |
Me (ie. Who did this? - Me) | Ek |
You | Jy |
Him | Hom |
Her | Haar |
Us | Ons |
Them | Hulle |
Really? | Rêrig? |
Look! | Kyk! |
What? | Wat? |
Where? | Waar? |
Who? | Wie? |
How? | Hoe? |
When? | Wanneer? |
Why? | Hoekom? |
Zero | Nul |
One | Een |
Two | Twee |
Three | Drie |
Four | Vier |
Five | Vyf |
Six | Ses |
Seven | Sewe |
Eight | Agt |
Nine | Nege |
Ten | Tien |
Phrases and daily expressions have a very important role in Afrikaans. Once you're done with the Afrikaans Phrases, you might want to check the rest of our Afrikaans lessons here: Learn Afrikaans. Don't forget to bookmark this page.
Menu: | |||
The links above are only a small sample of our lessons, please open the left side menu to see all links.